The
word warehouse is verbind tot die verskaffing van
professionele, akkurate en koste-effektiewe transkripsie- en tikdienste.
Hetsy ‘n mediese, regs-, hof-, arbitrasie-, onderhoud-,
video-, kasset-, of bloot persoonlike diktafoonopname-transkripsie,
ons kan help. Geen projek is te groot of te klein vir ons span
professionele tiksters nie.
|